Firestorm is a company that focusses on viral marketing campaigns featuring rich media and creative design elements.
Objectives are to expand existing databases, direct traffic to websites and giving companies an expansive web presence.
Geluk flooitjie. Ek hoop jy’s suksesvol in jou missie. Ek is deesdae so bored met life ek wil he my derms so gerek wees dat ek hulle nie kan terugdruk nie. Asseblief as jy eendag in joburg is laat my weet dan kan ons bloed drink in die maanskyn aangesien 'n pentagram se angles almal 33 is.
Dankie ek voel nou belangrik. Laat my dink aan een van radiohead se lyrics wat altyd in my kop vassteek – when I am king you will be first against the wall.
ag seblief, ek was nog dom toe ek dit gedoen het. Het intussen darem ‘n brein gegroei. Ek seker hulle dans wel as hulle staak. Wat vang jy vandag aan met jouself?
Ja die sushi was geelvrot en die wond is nog rou. Die mafia is redelik bisar – ek is eintlik ‘n lid, maar dit het in die verkeerde hande beland. Ek het gisteraand probeer om hulle (die veraaiers) se kar af te brand om my kroon terug te kry maar hulle was ALMal in die piesangfabriek besig om ‘n nuwe perspektief te ontwikkel oor die letters wat hulle in die sop sit. Nou sal dit nie eers help om ‘n hulpkreet uit te stuur as ek weer by daai restaurant gaan eet nie
You are invited to attend a practical 4 week storyshop series to evoke creativity and imagination
THE JOY AND CALL OF STORIES
Find the Storyteller inside
This workshop will show you how to ritualise and energize your life though engaging with stor…
Comment Wall (10 comments)
You need to be a member of HUDDLEMIND to add comments!
Join this Ning Network
Is dit die gruweldaad een?
ag seblief, ek was nog dom toe ek dit gedoen het. Het intussen darem ‘n brein gegroei. Ek seker hulle dans wel as hulle staak. Wat vang jy vandag aan met jouself?